NUWE ALBUM Willem is tans in die studio besig met sy tweede album en beloof om splinter nuwe en opwindende songs te he. Kyk uit later die jaar vir die lang verwagte opvolg album van "Ko Ma Hier"!!
BAIE BAIE DANKIE!!! Willem het weg gestap met die Huisgenoot TEMPO toekenning in die kategorie gunsteling nuweling. BAIE BAIE DANKIE aan almal wat gestem het. Julle ondersteuning is ONGELOOFLIK!!!!
NUUTSTE NUUS - Registreer by Facebook om die nuutste foto's en nuus van Willem te ontvang. Kliek op nuusbrief vir meer inligting.